Twee ANC-raadslede wat verbind word met moorde in die Oos-Kaap, is gevra om onmiddellik hulle poste te ontruim. Die raadslid van Wyk 17 by die Emalahleni munisipaliteit, Hluphekile Botyane, is in ...
President Cyril Ramaphosa sê alle Suid-Afrikaners, ondanks hulle ras, is Suid-Afrikaners en niemand mag agterweë gelaat word nie. Ramaphosa lewer die hoofrede by die amptelik Versoeningsdagbyeenkoms ...
Die EFF in die Vrystaat het gevra dat die waarnemende premier in die provinsie, Jabu Mbalula, onmiddellik uit die amp verwyder moet word na berigte dat hy insolvent is. Volgens wet kan ‘n individu wat ...
Twee verdagtes is gewond in ‘n skietery met die polisie op die N2 in Kaapstad, naby die R300-brug by Strand. Hulle is onder polisiebewaking in die hospitaal. Nog twee verdagtes is aangekeer. Die leier ...
Die leier van die MK-party en oudpresident, Jacob Zuma, sê hy bly hoopvol op ‘n oorwinning in die Kieshof teen die Verkiesingskommissie oor bewerings van kiesersbedrog tydens die verkiesing op 29 Mei.
Vyftien mense is beseer in botsing op die N3 in die rigting van Durban, net voor die Marianhill-tolplaza. Verskeie voertuie was in die ongeluk betrokke. Dit kom ná ‘n soortgelyke ongeluk Vrydagaand.
Johannesburg Water het bevestig dat die grootmaatwaterverskaffer – Rand Water – se instandhoudingswerk by die Zwartkopjes-pompstasie suksesvol voltooi is, waar water nou teen volle kapasiteit gepomp ...
Die man wat daarvan verdink word dat hy twee polisiebeamptes van die Hammarsdale-polisiestasie en nog twee vroue doodgeskiet het, is nie ver van die toneel af nie, dood gevind. Die polisie is ...
Vier mense onder wie twee polisiebeamptes is in ‘n aanval dood in die Cliffdale-omgewing in Hammarsdale in KwaZulu-Natal. Die polisie is ontbied na ‘n moordtoneel waar ‘n vrou dood is, toe ‘n ...
Afgevaardigdes by die sesde nasionale kongres van die vervoervakbond Satawu in Bloemfontein het die ANC se besluit om ‘n regering van nasionale eenheid te vorm, gekritiseer. Hulle sê die besluit is ...