Afwagting vir KersfeesBy die meeste mense, maar nie saak hoe oud of hoe jonk hulle is nie, is daar ’n opgewondenheid oor Kersfees. Daar is ’n gevoel van afwagting in ...
’n Span kontrakwerkers van The Lighthouse Group is onlangs ingespan om vir Tiger Reef ’n unieke struktuur op te rig om die perfekte fotogeleentheid vir enige vakansieganger ...
Die Windhoekse stadspolisie het Dinsdag midde ’n jaagtog in die hoofstad verskeie skote afgevuur en een van vyf vermeende rowers in die been getref.Volgens ’n ...
Die Paaieowerheid (RA) het die opening van ’n NaTIS-sentrum by die Metro Hyper in Kleine Kuppe in Windhoek aangekondig. Die volgende dienste sal by dié sentrum gelewer ...
Bank Windhoek was recently recognised as the Best Foreign Exchange (FX) Bank in Namibia by the London-based Global Finance, a leading international financial portal and ...
Die media-ombudsman, dr. John Nakuta, het die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) se selektiewe gebruik van mediahuise tydens verlede maand se nasionale ...
Total fuel consumption in Namibia decreased by 5% year-on-year (y/y) to 289.1 million litres in the past quarter. According to the Bank of Namibia (BoN), the decline was ...
Die Popular Democratic Movement (PDM) het bewerings ontken dat hy met ernstige finansiële probleme worstel.Dit kom ná gerugte dat die party oorweeg om salarisbetalings aan ...
Die toerismesektor staar steeds inflasie in reis en toerisme in die gesig, naamlik hoë vervoer- en verblyfkoste, asook wisselvallige oliepryse. Groot konflikte en spanning ...
Employment in Namibia’s manufacturing sector decreased by 1.5% year-on-year (y/y) in the past quarter, the Bank of Namibia (BoN) said on Tuesday.On a quarterly basis, ...
Gedurende Januarie tot Maart 2025 kan normale reënval waarskynlik oor die hele land voorkom.Dit is volgens die Namibië Meteorologiese Diens se Climate Watch-verslag ...