Die Rooikruis het Maandagmiddag gewaarsku dat die sikloon Chido ’n vernietigende impak op die noorde van Mosambiek gehad het ...
Jaarliks, in Januarie en laat-April ná afloop van die Desember- en Aprilvakansie, vind ’n verhoogde aanmelding van ...
Sersant Kobus Vermeulen (41), ook bekend onder sy geliefdes as Koosh, los ‘n groot leemte in die harte van sy familie en ...
Daar is die jaar ook ‘n lootjietrekking teen R50 per lootjie. Die prys is ‘n geborgde vakansie van 10 dae in Mosambiek in ‘n huis met slaapplek vir 10 mense. Enige motorfietsryers wat wil ...
Venancio Mondlane het president Filipe Nyusi se aanbod aanvaar in die hoop om weke se verkiesingsgeweld te beëindig waarin ...
DIE gemeenskap van Vanrhynsdorp aan die Weskus is vandeesweek geskok gelaat, ná dit aan die lig gekom het, dat iemand wat glo ...
MAANDAG 13 DESEMBER 2004– Flinke optrede deur die polisie se Eenheid vir Ernstige Misdaad en die mag se voorstaandienste het Vrydagmiddag binne ’n halfuur ’n vermeende ...
Die Grensbestuursowerheid het algemene vragverwerking en beweging van passasiers by die Lebombo-grenspos tydelik gestaak weens hernude betogings aan die Mosambiek-kant. Die grens is sedert Oktober ...
Die grensbestuursowerheid het ‘n minibusbestuurder by die Lebombo-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek in hegtenis geneem toe hy na bewering 14 ongedokumenteerde minderjariges die land wou ...
Vukubi sê sy is na bewering twee jaar gelede van Mosambiek na Suid-Afrika gebring. Hy sê die tiener is na ‘n plek van veiligheid geneem. Die verdagte verskyn Maandag in die Vredendal-landdroshof. Die ...