News

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Suid-Afrika het hom om verskeie redes die gramskap van pres. Donald Trump van Amerika op die hals gehaal. Dit is op die spits gedryf toe pres. Cyril Ramaphosa en Trump Woensdag in die Withuis vergader ...