‘n Twaalfjarige seun is doodgeskiet en nog drie kinders is gewond in ‘n skietvoorval in Harare in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. ‘n Polisiewoordvoerder, Malcolm Pojie sê drie gewapende aanvallers ...
Afgevaardigdes by die sesde nasionale kongres van die vervoervakbond Satawu in Bloemfontein het die ANC se besluit om ‘n regering van nasionale eenheid te vorm, gekritiseer. Hulle sê die besluit is ...
Duisende MK-ondersteuners sal na verwagting hierdie naweek die vieringe van die party se eerste verjaarsdag by die Moses Mabhida-stadion in Durban bywoon. Die party het 45-komma-3 persent van die ...
Die polisie het afgekom op ses miljoen rand se tik by die OR Tambo-internasionale lughawe. Beamptes het na ‘n wenk toegeslaan en die dwelms in ‘n hout snoekertafel in ‘n pakhuis by die lughawe gevind.
‘n Twaalfjarige seun is doodgeskiet en nog drie kinders is gewond in ‘n skietvoorval in Harare in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. Die polisie sê drie gewapende aanvallers het by ‘n haarkappersalon ...
Die EFF-leier, Julius Malema het ontken dat hy geweld aangemoedig het tydens die lewering van sy politieke verslag by die party se verkiesingskonferensie wat in Nasrec in Johannesburg aan die gang is.
‘n Vragmotorbestuurder is dood en elf mense is ernstig beseer in ‘n botsing van 12 voertuie op die N3 naby die Marianhill-tolhek by Pinetown in KwaZulul-Natal. Die provinsiale departement van vervoer ...
Die M1-hoofweg in Braamfontein in Johannesburg word deur betogers versper. Lede van die munisipale werkersvakbond Samwu versper die M1 in albei rigtings by Smit straat. Die vakbondlede is glo ...
** Die polisie in KwaZulu-Natal sê veiligheidsmaatreëls is verskerp vir die viering van die MK-party se eerste bestaansjaar môre by die Moses Mabhida-stadion in Durban. Duisende ondersteuners sal na ...
President Cyril Ramaphosa sê alle Suid-Afrikaners, ondanks hulle ras, is Suid-Afrikaners en niemand mag agterweë gelaat word nie. Ramaphosa lewer die hoofrede by die amptelik Versoeningsdagbyeenkoms ...
Die leier van die MK-party en oudpresident, Jacob Zuma, sê hy bly hoopvol op ‘n oorwinning in die Kieshof teen die Verkiesingskommissie oor bewerings van kiesersbedrog tydens die verkiesing op 29 Mei.
Twee verdagtes is gewond in ‘n skietery met die polisie op die N2 in Kaapstad, naby die R300-brug by Strand. Hulle is onder polisiebewaking in die hospitaal. Nog twee verdagtes is aangekeer. Die leier ...