News

Die ATKV-Applous 2025-streekfees het onlangs by die NG Kerk Eros in Windhoek plaasgevind, waar jong koorsangers van verskeie skole in die Khomasstreek hul musiektalente ten ...
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, sê die meeste kontrakteurs vertraag die voltooiing van konstruksiewerk omdat hulle van hul werkers vergeet ...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het ’n beroep op tradisionele owerhede gedoen om ’n groter rol te speel om die toenemende voorvalle van geslagsgebaseerde geweld (GBV) ...
Besighede in die Karakulia-nywerheidspark in Swakopmund is reeds vir 100 opeenvolgende dae sonder water weens die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) wat nie ...
Swapo se sekretaris-generaal, Sophia Shaningwa, het gevra die regering se skamele 10%-belang in Namibië se mynbou- en energiebedrywighede moet beëindig word en sê dis ...