Ashleigh, ’n eiewyse tiener, bereik breekpunt – nie net op die tennisbaan nie, maar ook in haar persoonlike lewe.