Veterane van nasionale diensplig wat in Kimberley en omgewing woon, word na ’n saamkuieroggend in Januarie genooi.
Vrywilligers en personeel van Solidariteit Helpende Hand het op 7 Desember by die Laerskool Dr. C.F. Visser 221 tassies gepak ...