News

Baanbreker Voortrekkers spog vanjaar met wonderlike uitslae in Voorslag- en Presidentsverkenners. Voorslag is die hoogste toekenning waarvoor ’n laerskoollid, Penkop of Drawwertjie, voor kan werk.
Dié graad 7 Voortrekkers van Parys Voortrekkerkommando was dou voor dag vanoggend (Saterdag 13 Julie) al in Frankfort waar daar hard gewerk en voorberei word vir hul Voorslag-evaluering wat ...