Die Noordwes het altesaam 27 babas tussen middernag en 10:00 op Nuwejaars in staatshospitale regoor die provinsie verwelkom. Daar is 17 seuntjies en 10 dogtertjies gebore. Sello Lehari ...
Lichtenburg, Noordwes - Die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes moet onder nasionale administrasie geplaas word. Die DA het dié versoek gerig aan president Cyril Ramaphosa en twee ander ...