Carlyn Margo Fransman, Dehan von Solms, Eunice Kemp en Whaden Johannes is gereed om van die mooiste liedjies in Afrikaans aan ’n nuwe generasie Afrikaanse jongmense bekend te stel met hul debuutalbum ...
Oor die nuwe album sê Lee: "Ek wou liedjies opneem vir my aanhangers, liedjies met aansteeklike ritmes en opregte lirieke. Dit moes musiek wees wat uit my hart kom en waarmee my ondersteuners kan ...
Afrikaans het ’n buitengewone mylpaal bereik – ’n volle 100 jaar as ’n amptelike taal van Suid-Afrika. Dis nie net ’n rede vir feesviering nie, dis ’n geleentheid om ons kultuur en identiteit met nuwe ...
Afrikaans gedy in die wêreld van kwaito-musiek waar kunstenaars dié taal nou hul eie maak. Die mark vir kwaito behels honderde duisende rande en kwaito-musikante val oor mekaar om in Afrikaans te sing ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results